‘Jy is Jesus se skapie, Hy sal jou oppas,’ sê tienjarige kankerlyer aan ander kinderkankerpasiënte
Die tienjarige Zhara du Toit van die Strand laat nie toe dat ’n seldsame kanker haar onderkry nie. Sy kies om nie op die aggressiewe gewas, wat in die membraan om haar longe voorkom, te fokus nie. Om haar aandag eerder op ander kankervegters toe te spits. Dié wyse graad 5-leerling van Laerskool Lochnerhof gee … Lees meer ‘Jy is Jesus se skapie, Hy sal jou oppas,’ sê tienjarige kankerlyer aan ander kinderkankerpasiënte
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit