‘Moenie vir kanker wag om God te leer ken nie,’ sê man ná kankerstryd

DEUR ILETTE COETZER “Ek het dit glad nie verwag nie.” James Daly, ’n landbouchemiese verteenwoordiger in die Douglas-omgewing in Noord-Kaapland, sê ’n mens dink nie kanker sal regtig oor jou pad kom nie. Maar toe gebeur dit met hom. Drie keer. LEES OOK: ‘Ek het geleer bemoediging vir ander kankerlyers is genesing vir jouself,’ vertel … Lees meer ‘Moenie vir kanker wag om God te leer ken nie,’ sê man ná kankerstryd