Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

‘My ma is soos ’n moeder vir ál die kinders in ons skool,’ vertel 10-jarige

DEUR LEAH DE BOD

Een oggend vroeg, net na ons deur die skoolhek gestap het, het elke liewe kind na my ma toe gehardloop. Hulle het almal vir haar drukkies gegee en gesê: “Good Morning, teacher Michelle!” En my ma het hulle vrolik teruggegroet: “Good Morning! How are you guys doing?” Ek het opgekyk na my liefdevolle ma, vir haar geglimlag, en toe loop ons verder. Ek het weer na my ma gekyk en toe sê ek vir haar: “Ek is só lief vir mamma!” “Hoekom?” het sy met ’n groot glimlag op haar gesig gevra, terwyl sy my styf vasgehou het. “Mamma is soos ’n moeder vir ál die kinders in die hele skool. Mamma is net awesome!”

LEES OOK: #covidkinders: ‘Ek kry iets waarna ek my hele lewe smag – ’n regte familie’

My mamma is die beste, want sy is nie net ’n mamma vir my en my sussie nie. Sy is ’n mamma vir elke enkele kind in ons skool.

Sy is ’n skoolhoof, ’n mamma, ’n kosblikpakker, ’n pleisterplakker, ’n seerpleksoener …

  • Leah de Bod is ’n 10-jarige leerder in Laerskool Curro, Brackenfell.
Geborg

Getuienisse wat deur LiG gepubliseer word, weerspieël die skrywer se persoonlike ervaring en mening. Dit word geplaas soos ontvang en ons dra geen verantwoordelikheid vir die inhoud nie. Die verhale is nie bedoel as mediese of geestelike advies nie.

Verwante Artikels

ONTVANG LIG SE GRATIS NUUSBRIEF