Skermverslawing: Hoe beïnvloed skerms ons gesondheid en ons verhoudings?
Die woord verslawing word meestal met drank- en dwelmmisbruik verbind, maar die onsigbare, ongediagnoseerde digitale kloue van die kuberruim is vandag selfs ‘n groter bron van kommer. Tegnologie en gesondheid, en die gevare van skerms op ons welwees is ’n geldige rede vir ingryping, sê die kenners. Skermverslawing: Wat sê die statistieke? Dit is die […]
Tegnologie en tieners: Wat is die tekens van skermverslawing?
Skerms, sosiale media en die wye web is só deel van ons lewe soos slaap en eet. Vir party tieners voel dit so noodsaaklik soos die lug wat hulle inasem. Tog weet ons instinktief dat tegnologie en tieners met liefde én ‘n ferm hand bestuur moet word. Wanneer die waarskuwingstekens daar is dat ‘n kind […]
Wanneer dinge te veel word, sit neer jou bagasie!
Te veel mense dra te veel bagasie met hulle rond. Dit, terwyl die lewe hoeka nie maklik is nie. Dink ’n bietjie oor daardie dinge wat jou briek – en doen iets daaraan! Die lewe is wat jy daarvan maak Daar word vertel van die ou tannie wat langs die pad deur ’n donkiekar opgelaai […]
Help! Ek is ‘n skermslaaf!
Ofskoon verslawing meestal met drank- en dwelmmisbruik in verband gebring word, is die onsigbare digitale kloue van die kuberruim vandag ’n selfs groter bron van kommer. En die gevare daarvan ’n geldige rede tot drastiese ingryping vir die hele gesin. Dis die laaste ding wat ons saans afskakel en die eerste waarna ons soggens gryp. […]
Rituele en gewoontes om emosionele welstand te verbeter
Ons emosionele welstand en geestesgesondheid het die afgelope tyd soos min ander dinge onder die loep gekom. Die lewe is dikwels totaal onbekende vaarwaters, en ons moet daarin koers hou. Ons probeer letterlik net oorleef. Is daar rituele en gewoontes wat ons hiermee kan help? Hoe kan ons dit ’n deel van ons daaglikse lewe […]
Pornografie en seks op my kind se selfoon
Nee, kinders kyk nie meer pornografie in ’n weggesteekte tydskrif nie. Daar is baie makliker moontlikhede, en boonop spotgoedkoop. Daardie rekenaar in die kamer, en veral die selfoon waaraan hulle so verknog is en waarmee hulle so vaardig is … Meer as twee dekades gelede het die Amerikaanse Justisiedepartement in ’n verklaring gesê: “Nog nooit […]
As ek moeg word vir die lewe in die stad …
Soggens se spitsverkeer. Die laatnagse rumoer in die straat voor jou huis. Die lewe agter ’n hoë muur. Dis die dinge wat jou na ’n plattelandse paradys laat verlang. Maar die werklikhede in jou lewe laat sulke drome bloot drome bly. Hoe nou gemaak? Platteland vs stad Die woord “platteland” roep idilliese beelde op van […]
Tegnologie en kinders: Wat is die impak van skerms op kinders se ontwikkeling?
Skerms en die tegnologie is deel van ons, en ons kinders, se leefwêreld. Dit is egter ‘n instrument wat ons met groot omsigtigheid moet toelaat in ons kinders se lewe. Hierdie artikel kyk na die tegnologie en kinders se ontwikkeling, en hoe skerms dikwels meer nadelig is as wat ons dink. Die skokkende gevolg van […]
Die impak van sosiale media: Hoe beïnvloed dit jou kind se geloofslewe?
Baie ouers wonder oor die impak van sosiale media op tieners: is dit net negatief of kan daar iets positiefs spruit? Watter invloed het sosiale media op tieners se geloofslewe? En hoe help ons hulle om hulself in hierdie wonderlike, maar ook gevaarlike wêreld te handhaaf? Sosiale media is vervleg in ons en ons kinders […]
Die impak van sosiale media op tieners
Hoe beïnvloed sosiale media ons tieners en kinders? Ons het gaan ondersoek instel oor die impak van sosiale media, die voor- en nadele, en wat die Bybel ons daaroor leer.