Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

Ek soek net my ma!

Ek het my eie kinders, ek maak my eie kos en skep my eie tuiste. Maar soms soek ek net my eie ma, en haar koestering en haar kos. Ek bly al langer in my eie huis as wat ek

Lees Meer

Ons ken sy stem

My seuntjie klop aan die badkamerdeur terwyl ek stort. Hy roep: “Mamma, raai wie praat met jou!” Ten spyte van die stort se gedruis sê ek dadelik sy naam. Hy klink erg afgehaal: “Ag, maar hoe weet jy dis ek?” “Want jy

Lees Meer

‘Ons goeie, gelukkige huwelik’

Is daar paartjies wat praat van hulle gelukkige huwelik? Om verlief te raak, is maklik. Om verlief te blý, nou ja … Hoe kry paartjies dit reg? Bestaan daar iewers ’n flatervrye resep vir ’n gelukkige huwelik? Het die gelukkiges

Lees Meer

Vanes-Mari: ‘Die Here het my elke tree gedra’

Alles wat die voormalige Proteanetbalspeler Vanes-Mari du Toit aanpak, word gekenmerk deur die oorgawe waarmee sy dit doen – of sy nou voor die TV-kamera as aanbieder of kommentator inskuif, of ’n netbalkliniek vir jong meisies aanbied, of ’n bergpiek

Lees Meer
ONTVANG LIG SE GRATIS NUUSBRIEF