Hoe hoor ek God se stem?
Ons word ons lewe lank deur God se Gees gelei. Jy wonder dalk dikwels, hoe hoor ek God se stem? Maar dit verander niks aan die feit dat Hy ons elke dag leer wat ons oor Jesus en oor die
Ons word ons lewe lank deur God se Gees gelei. Jy wonder dalk dikwels, hoe hoor ek God se stem? Maar dit verander niks aan die feit dat Hy ons elke dag leer wat ons oor Jesus en oor die
Om God te mag ken en sy Naam te kan aanroep, is ’n grootse voorreg en seën vir sy volgelinge. God se name waarmee Hy Hom aan ons openbaar en waarmee gelowiges Hom deur die eeue heen aangeroep het, vertel
Die woord “gasvryheid” skets dalk vir jou ’n prentjie van ’n hartlike en gesellige kuier om ’n gedekte etenstafel. Of miskien herinner dit jou aan ’n lang inkopielysie, ’n deurmekaar kombuis en ’n leë beursie. Hoekom, en hoe, maak Christene
Dis die week voor die sogenaamde “Swart Vrydag”. Almal weet van dié winskopiedag. Ook vyfjarige dogtertjies, want Mamma en Pappa is nou al ’n ruk lank besig om te kyk watter spesiale aanbiedings hulle op dié dag wil benut. Dis
Vir baie mense is ’n Bybeldagboek ’n intieme deel van hul geloofslewe. Met die wye verskeidenheid dagboeke op die winkelrak beskikbaar, hoe kies ek een wat nommerpas is vir my en my behoeftes? Dit is net mooi 100 jaar sedert
Wat leer die krip ons van Kersfees? Jesus se geboorte is nie op ’n Kerskaartjie verewig nie. Boney M was nie die hemelse koor nie. Die krip is nie vir Hom ontwerp nie; dit was ’n gewone voerbak waaruit skape
Kersfees is vakansietyd vir die kinders, geskenketyd. Maar is daar nog ouers wat hul kinders leer dat Kerstyd éintlik Jesustyd is? En hoe kan hulle dit regkry in ’n samelewing waar baie kinders nie meer regtig kan luister nie? Een
Wanneer jou kinders eksamen skryf, is jy dalk die een wat die meeste stres. Ons kan ons kinders help leer en die regte omgewing skep om te leer. Maar ons grootste taak is om vir hulle te bid. Hier is
Is jou kind ’n introvert? inBekommer jy jou oor jou eenkantkind? Wens jy daar was ’n manier om hierdie kinders uit hul dop te laat kruip? Wanneer jy introverte en hul unieke eienskappe egter behoorlik verstaan, lyk die prentjie onmiddellik
’n Gesin wat kies om die Here te dien, is ’n gesin wat besonderse waardes nastreef. Hulle weet hulle is nie hier om bloot te probeer inpas nie, maar om ’n daadwerklike verskil te probeer maak. Kies sterk waardes vir