
Die waarde van musiek vir jou kind: 7 redes vir optimale ontwikkeling
Die meeste kinders word aan musiek blootgestel lank voordat hulle kan kruip, praat, lees of wiskunde doen. Maar besef ons regtig die waarde van musiek vir ’n kind se ontwikkeling? Ouers gloei gewoonlik van trots wanneer hul kind ’n musiek-instrument