Gesinsrituele – ’n strategie om kop bo water te hou
Gesinsrituele is elke gesin se voorreg. Wees so kreatief as wat julle kan. Wees ook aanpasbaar; daar is geen reëls nie. En dis nooit te laat om daarmee te begin nie. Die dae, weke en maande skiet by ons verby,