‘Hulp is nader as wat ons dink; ons moet net besef die krag lê in ons,’ sê ATKV-bestuurder
“Dis tipies mens: Daar moet eers iets gebeur voordat jy tot jou sinne kom.” Vir Schalk Cilliers, besturende direkteur van ATKV Sake, was die Covid-19-pandemie die groot keerpunt in sy lewe. “Ons moes mense afdank … Dis nie iets waarmee