’n Beskermengel in die vorm van ’n pleegsorg-Labrador
DEUR LIZETTE VAN DER WESTHUIZEN Soos elke aand sit ek gister weer my jongste in die bed. Ekstra kombers vir ekstra hitte in die ysige Johannesburg-koue, soentjie op die voorkop, knus toegewurm. Toe ek haar regter-handjie ’n drukkie gee voel