Naguilklub skryf ’n geestesgesondheidsboek vir ma’s
DEUR ENGELA DUVENAGE Wat gebeur as drie jong ma’s met ’n handvol kleuters op WhatsApp begin saamgesels? Hulle lag baie. En hulle kla ’n bietjie oor ouerskap. En Die Naguilklub word gebore. Dié klub kom reeds uit 2018 en bied ’n