Bespreek nou: Toergids-dominee hervat LiG-toere
Die Covid-pandemie se omvattende reisbeperkings begin geleidelik verslap en in 2022 span LiG weer saam met ds Marius Greeff om lesers besonderse plekke soos Israel en die Passiespel in Oberammergau in Duitsland te gaan wys. Heléne Meissenheimer het die dominee