Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

Wêreld

'n Planeetvriendelike Kersfees | Hier is 7 idees vir 'n planeetvriendelike Kersfees en 13 planeetvriendelike Kersgeskenke vir jonk en oud.

‘n Planeetvriendelike Kersfees

Kersliedere en Kersversierings, kuier om ’n mooigedekte tafel wat kreun onder die kos. En geskenke in blink papier. Vir so lank ek kan onthou, was ek dol oor Kersfees. Maar die afgelope klompie jaar word ek meer en meer bewus

Lees Meer

Wat weet ons kinders regtig van Kersfees?

Kersfees is vakansietyd vir die kinders, geskenketyd. Maar is daar nog ouers wat hul kinders leer dat Kerstyd éintlik Jesustyd is? En hoe kan hulle dit regkry in ’n samelewing waar baie kinders nie meer regtig kan luister nie? Een

Lees Meer
Sê dit met ʼn Kerskaartjie | Hoe sê jý “Geseënde Kersfees!”? Met WhatsApp, Facebook, SMS, e-pos, Instagram? Of is jy nog van dié soort wat ’n kaartjie stuur?

Sê dit met ʼn Kerskaartjie

Hoe sê jý “Geseënde Kersfees!”? Met WhatsApp, Facebook, SMS, e-pos, Instagram? Of is jy nog van dié soort wat ’n kaartjie stuur? Vir baie van ons bring ’n Kerskaartjie ’n soort kleintyd-nostalgie wat ons vir altyd sal koester. ’n Terugdink

Lees Meer
Ons word nie in ons vormingsjare noodwendig geleer dat seksuele intimiteit of seks lekker is nie. Dis tyd om daaroor te praat. Ontwykende orgasme? Mans en vroue verskil baie van mekaar. Hoe moet 'n vrou weet waarna om te streef? Hoe moet sy weet hoe om haar liggaam toe te laat om ’n orgasme te bereik? Sy is ’n ginekoloog wat gereeld moes hoor hoe paartjies se probleme met seks hartseer in verhoudings veroorsaak. Ontmoet dr Marlena du Toit, ’n gelowige wat daarvan oortuig is dat intimiteit ’n Godgegewe opdrag is.

Seksuele intimiteit | Praat daaroor

Ons word nie in ons vormingsjare noodwendig geleer dat seksuele intimiteit of seks lekker is nie. Inteendeel. Seks word soms gebrandmerk as vuil, onbetaamlik, sondig en goedkoop. Dit word ontstellend min kere as ’n genotvolle aktiwiteit voorgehou. Die “les” is

Lees Meer
Onvrugbaarheid kan jou raadop en radeloos laat. Ek het herhaaldelik gesien hoe mense hulle geloof as gevolg daarvan verloor. Dit is tyd om daaroor te praat. Babatee is byvoorbeeld baie moeilik.

Hoekom wil jy kinders hê?

Het jy al ooit jouself afgevra hoekom jy kinders wil hê? Dis ‘n eenvoudige vraag, en jy het waarskynlik al ʼn paar standaard antwoorde:  Dis maar iets wat ons doen – deel van ons kultuur en die normale verloop van

Lees Meer