Onvrugbaar? Jy is nie alleen nie
As jy aan onvrugbaarheid ly, en regtig nie meer weet watter kant toe nie, kan jy wel een ding vir seker weet: Jy is nie alleen nie. Ongeveer een uit elke ses paartjies in Suid-Afrika en byna 50 miljoen paartjies
As jy aan onvrugbaarheid ly, en regtig nie meer weet watter kant toe nie, kan jy wel een ding vir seker weet: Jy is nie alleen nie. Ongeveer een uit elke ses paartjies in Suid-Afrika en byna 50 miljoen paartjies
Jesus het sy volgelinge 2 000 jaar gelede belowe dat hulle krag van die Heilige Gees sal ontvang, sodat hulle “tot in die uithoeke van die wêreld” sy getuies sal wees. Hoe moet ons vandag daaroor dink? Is daar steeds ’n
’n Groot persentasie graad 12 leerders en studente wat by universiteite en kolleges inskryf, is voor die einde van hulle eerste jaar sak en pak terug by die huis. Hoekom? En wat is die kanse dat dit ook met jou
Soggens se spitsverkeer. Die laatnagse rumoer in die straat voor jou huis. Die lewe agter ’n hoë muur. Dis die dinge wat jou na ’n plattelandse paradys laat verlang. Maar die werklikhede in jou lewe laat sulke drome bloot drome
Ontwykende orgasme? Mans en vroue verskil baie van mekaar, ook wat betref hul belewenis van hul anatomiese en fisiologiese verskille. ’n Man weet van kleins af hoe sy liggaam op seksuele prikkels reageer. Hy kan byvoorbeeld sy penis se ereksie
Plastiekvrye Julie is ’n beweging waaraan miljoene mense oor die wêreld heen elke jaar deelneem. Hier is die laaste aflewering van Fay van Eeden en haar gesin se reis na eenvoud en ’n meer volhoubare lewe. In dié vyfde aflewering
Plastiekvrye Julie is ’n beweging waaraan miljoene mense oor die wêreld heen elke jaar deelneem. Fay van Eeden vertel in vyf artikels van haar gesin se reis na eenvoud en ’n meer volhoubare lewe. In dié vierde aflewering is haar
Plastiekvrye Julie is ’n beweging waaraan miljoene mense oor die wêreld heen elke jaar deelneem. Fay van Eeden gaan in vyf artikels haar gesin se reis na eenvoud en ’n meer volhoubare lewe met LiG-lesers deel. In dié derde aflewering kyk
Plastiekvrye Julie is ’n beweging waaraan miljoene mense oor die wêreld heen elke jaar deelneem. Fay van Eeden gaan in vyf artikels haar gesin se reis na eenvoud en ’n meer volhoubare lewe met LiG-lesers deel. In dié tweede aflewering kyk
Plastiekvrye Julie is ’n beweging waaraan miljoene mense oor die wêreld heen elke jaar deelneem. Fay van Eeden gaan in vyf artikels haar gesin se reis na eenvoud en ’n meer volhoubare lewe met LiG-lesers deel. In dié eerste aflewering