Van die grootste geskenke wat jy aan jou gesin kan gee, is jou gebede. Jy vra God om jou mense in die nuwe jaar te omarm, te bewaar en te lei. Só seën jy hulle met woorde aan die God aan wie hulle behoort. Hier is 12 gebede wat jy vir jou geliefdes kan bid.
DEUR FRANCINE PRINS
Jy kan \’n PDF van die gebede hier aflaai.