‘Ek het my beste vriend verloor, my vertroueling, maar God is getrou,’ vertel vrou nadat sy vliegongeluk oorleef

Dit was veronderstel om ’n plesiervlug te wees. ’n Lekker stukkie ontspanning tydens die hoeveelste Covid-19-vlaag. Maar op pad terug na die landingstrook het Magda Rorich ’n vreemde klik-geluid gehoor. Toe die helikopterloods sê “ons gaan val,” het sy gedink hy maak ’n grap. Oomblikke later het sy en Chris, haar man met wie sy … Lees meer ‘Ek het my beste vriend verloor, my vertroueling, maar God is getrou,’ vertel vrou nadat sy vliegongeluk oorleef