‘Ek het nie gedroom nie; Jesus het by my voete kom sit,’ vertel siek vierjarige

DEUR KARLIEN COETZEE Die eerste keer toe ek dit opmerk, was ek dadelik onrustig: My seuntjie se buik was opgeswel, en dit was vir my duidelik dat dit nie normaal is nie. Hy het ook begin kla. En soms, nadat hy geëet het, het hy bleek geword van die pyn. LEES OOK:‘Soek My deur die … Lees meer ‘Ek het nie gedroom nie; Jesus het by my voete kom sit,’ vertel siek vierjarige