Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

finansies

Is jy ’n goeie rentmeester van jou finansies?

Die beginsel van ‘n goeie rentmeester is dat ’n mens verantwoordelikheid moet aanvaar vir wat jy ontvang en omsigtig daarmee moet werk, omdat jy eendag rekenskap moet gee oor hoe jy dit wat jy ontvang het, aangewend het. Daar is

Lees Meer
Jou beleggings

Jou beleggings: Stilte in die storm

Die wêreld het hierdie jaar met groot kommer die krisis in Israel aanskou. Die onsekerheid wat ’n konflik op hierdie skaal kan veroorsaak, lei dikwels daartoe dat mense paniekerig raak oor hul beleggings, wat vir baie ’n sentrale komponent van

Lees Meer
Begroting en finansies

6 wenke vir jou begroting en finansies

‘n Positiewe uitkoms is baie maal onderhewig aan jou vermoë om gewigtige sake gedissiplineerd aan te pak en te bestuur. Dit is veral die geval met ons finansies, en wanneer ons ‘n begroting opstel. Maar alte dikwels skram ons weg

Lees Meer

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.