Gebroke ‘kinderhuiskind’ vind vrede: ‘Dis my kans om terug te gee nadat ek soveel seën ontvang het’

Sy is as “kinderhuiskind” gebrandmerk – sondebok in die skool, ’n vermeende dief. Sy het soms gedink sy sal nooit goed genoeg wees nie. Maar die Here het Hom oor haar ontferm, en ná ’n lang pad werk sy vandag as fondswerwer vir die kinderhuis in Robertson. Sy het vrede gevind, en genesing.  DEUR DEONETTE … Lees meer Gebroke ‘kinderhuiskind’ vind vrede: ‘Dis my kans om terug te gee nadat ek soveel seën ontvang het’