Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

geloof

Daar is maar sowat 50 van hulle - vroue in die Bybel. Ons ken nie eens hul almal se name nie. Maar in elkeen se verhaal is daar ’n God ...

Die vroue in die Bybel, en hulle God

Daar is maar sowat 50 van hulle – vroue in die Bybel – en ons ken nie eens almal se name nie. Net 11 kry ’n spreekbeurt. Maar in elkeen se verhaal is daar ’n God … ‘n Verskeidenheid van

Lees Meer
Geloof en stres

Só help jou geloof om stres te hanteer

Geloof en stres is dalk albei in jou hart teenwoordig. Want stres is deel van ons alledaagse bestaan. Aan die een kant, omdat ons in ‘n gebroke wêreld leef waar pyn, frustrasie en spanning deel van ons lewe is. Aan

Lees Meer
Geestelike gesondheid

Hoe gebed jou geestelike gesondheid bevorder

Die wetenskap kan nie konkreet bewys dat gebed ons geestelike gesondheid bevorder nie. Tog ervaar diegene wat bid dat hulle emosionele en selfs fisieke toestand positief daardeur bevorder word. In hierdie artikel kyk ons na die gevolg van gebed op

Lees Meer
Bybel lees en bid bevorder jou geestelike gesondheid

Vyf maniere om geestelik gesond te wees

Om Jesus te volg behels veel meer as ’n besef van bekering en vergifnis; dis ook die ontwikkeling van bepaalde geloofsgewoontes wat jou geestelik laat groei én jou geestelike gesondheid bevorder.   Daar is ’n wye verskeidenheid geloofsgewoontes, onder meer gebed,

Lees Meer

Wat weet ons kinders regtig van Kersfees?

Kersfees is vakansietyd vir die kinders, geskenketyd. Maar is daar nog ouers wat hul kinders leer dat Kerstyd éintlik Jesustyd is? En hoe kan hulle dit regkry in ’n samelewing waar baie kinders nie meer regtig kan luister nie?  DEUR

Lees Meer

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.