Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

Gesin

Vriendskap-aanhalings en -inspirasie

Vriendskap: Aanhalings en inspirasie

Wat is vriendskap? Vriendskap is een van die kosbaarste geskenke wat ons in die lewe kan hê. Dit is boustene in ons emosionele welstand en ’n bron van vreugde en ondersteuning.  Vriendskappe bied nie net ’n sterk ondersteuningsnetwerk nie, maar

Lees Meer
Wat is persoonlike waardes en hoe kan jy dit in jou alledaagse en gesinslewe toepas? Ons deel riglyne en voorbeelde.

Waardes – elke huis se fondament

“Jy mag nie byt nie. Jy mag nie slaan nie. Maak skoon waar jy gemors het.” Huisreëls. Dis die rigsnoer vir wet en orde in ’n gesinsopset. Maar moet die gesin nie eerder volgens ’n interne kompas funksioneer nie? Waardes,

Lees Meer
’n Kind se toekomstige sukses word dikwels binne die eerste ses jaar bepaal. En optimale kinderontwikkeling hang feitlik uitsluitlik van die betrokke ouers af.

Kinderontwikkeling en jou rol daarin

’n Kind se toekomstige sukses word dikwels binne die eerste ses jaar bepaal. En optimale kinderontwikkeling hang feitlik uitsluitlik van die betrokke ouers af. As ouers hul kind laat floreer, kry daardie kind die beste moontlike kans in ’n komplekse

Lees Meer
Ouers het die grootste invloed op hulle kinders in die eerste 12 jaar van hulle lewe. Hoe beïnvloed jy jou kind ten goede in daardie eerste paar jaar?

Hoe beïnvloed ek my kind ten goede?

Ons het maar ‘n kort tydjie om ons kinders positief te beïnvloed. Kenners meen dat ouers die grootste invloed op hulle kinders het in die eerste 12 jaar van hulle lewe. Daarna het vriende, onderwysers en selfs sosiale media ‘n

Lees Meer
Huisreël | LiG het vyf huisreëls neergepen – ‘n praktiese manier om kinders veilig te laat voel, maar ook om julle huishouding ‘n plek van vrede en liefde te maak.

Die 5 beste huisreëls vir kinders

‘n Goeie ouer stel gesonde grense in plek, sodat kinders weet wat aanvaarbare gedrag is. Boonop laat reëls kinders veilig voel. In hierdie artikel het LiG vyf huisreëls neergepen – ‘n praktiese manier om kinders veilig te laat voel, maar

Lees Meer

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.