‘Bejaardes hanteer moeilike situasie met grasie,’ sê tehuisbestuurder
DEUR YVONNE BOOYSEN Op 16 Maart 2020 het die normale gang van sake by Silwerkruin ACVV Huis vir Bejaardes in Wellington verander. Die tehuis is in die lig van COVID-19 gesluit vir alle besoekers en inwoners mag nie die perseel