Lockdown: Van jaag en oorleef na rus en leef
DEUR MICHELLE LEMMER Ek dink anders as ander mense het ek ’n sug van verligting gegee toe die “lockdown” aangekondig is. Ons het ’n rowwe 2019 agter die blad gehad. Ons moes ons vakansie oor Desember kortnip omdat ons huis