God se liefdesbriewe aan jou

DEUR SIMONE GAUCHE My oudste het pas leer skryf. Letters, syfers. Hy is nou versot daarop om syfers te teken. Hy doen dit oral, en wanneer ook al die geleentheid hom voordoen: Daar is syfers in bordkryt buite op ons stoep en op elke pilaar. Hy teken syfers op my kar se ruite in die … Lees meer God se liefdesbriewe aan jou