Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

Heleen Meyer

Kosblik idees: Dit is beslis gesonder as die moontlikhede wat die kafeteria by die werk, die snoepie by die skool of enige wegneem-ete bied.

ʼn Kosblik vir elkeen

Kosblik idees: Dit is beslis gesonder as die moontlikhede wat die kafeteria by die werk, die snoepie by die skool of enige wegneem-ete bied. En sonder twyfel goedkoper. Hoera vir die terugkeer van die regte, egte kosblik! Interessante en gebalanseerde

Lees Meer
Winterkos | Groenbootjie bredie | LiG Tydskrif. Hier is resepte vir heerlike winterkos, insluitende die immergewilde groenboontjiebredie.

Groenboontjiebredie en ander winterkos

Wonder jy soms wat die beste gaarmaakmetode vir ’n spesifieke bestanddeel is? Dis goed dat jy wonder, want die regte metode kan ’n groot verskil aan die eindresultaat maak. Hier is resepte vir heerlike winterkos, insluitend die immergewilde groenboontjiebredie. Winterkos

Lees Meer
Bykos is allesbehalwe ’n bysaak. Beplan jou ete volgende keer met ’n interessante bykos as fokus. Hier is vier heerlike, gesonde resepte.

Bykos is bobaas

Bykos is allesbehalwe ’n bysaak. Beplan jou ete volgende keer met ’n interessante bykos as fokus, en moet dan nie verbaas wees as almal vir nóg ’n skeppie vra nie. Bykos – of “toekos” soos my een ouma daarna verwys

Lees Meer
Maalvleisresepte - maklik en smaaklik

Maalvleis – maklik en smaaklik

Lasagne, frikkadelle, bolognese, tuisgemaakte burgerpatties – dis almal maalvleis se maaksels. Jy kan met hierdie basiese vleissnit vir elke gesinslid se smaak iets voorberei. Hier is 5 maklike maalvleisresepte. DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S: BERNA COETZEE Maklike maalvleisresepte: Basiese maalvleismengsel Resep

Lees Meer

Winterplanne met wortels

DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S ADEL FERREIRA Wees slim met verskillende gaarmaakmetodes en geurmiddels en omskep iets so basies soos wortels in ’n smaaksensasie. Word wys met wortels Wortels is een van die mees algemene groentesoorte op ons inkopielys. Die natuurlike

Lees Meer

Voedsaam, veelsydig en vegetaries

DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S ADEL FERREIRA Een ding is seker: Vegetariese etes is beslis nie bloot ’n vaal en vervelige bord vol boontjies of lensies nie. As jy dalk só gedink het, probeer gerus een van dié kleurvolle en geurige

Lees Meer

Somerkos vir samesyn

DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S ADEL FERREIRA Dek dié somer ’n tafel in jou tuin of op ’n stoep. Of pak ’n piekniek. Hoe ook al, geniet die sonskyn, die soel aande, die samesyn met familie en vriende. En al die

Lees Meer

\’n Laatontbyt vir ’n soel somersoggend

DEUR HELEEN MEYER; Foto\’s deur Adel Ferreira Somer is hier! Dek ’n vrolike tafel onder ’n boom of op ’n stoep en geniet dié mooi tyd van die jaar met ’n laatontbyt. Dis die ideale manier om rustig saam te

Lees Meer

Ligvoets in die lente

Lente herinner my altyd aan jonggroente, vars kruie en bessies. Soms is die eenvoud van een of twee bestanddele al wat nodig is om ’n fantastiese ete voor te sit. Dink aan suurlemoen en kruie, aan geroosterde neute met groen

Lees Meer

Koesterkos vir die winter

Winterkos is koesterkos. Vul jou kombuis in dié tyd met die geure van kerrie, speserye, gebakte poeding en vla. Jy kan jou gesin na hartelus bederf met die tipiese bestanddele van hierdie seisoen. DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S: ADEL FERREIRA Aromatiese

Lees Meer

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.