Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

Huwelik

Baie mense ervaar dat ’n tweede huwelik hulle voor ’n keuse stel: my geluk teenoor my kind s’n. Want dit is ’n feit dat ’n hersaamgestelde gesin nie oornag ’n liefdevolle huisgesin word nie. Dit vra harde werk, baie geduld en hope liefde.

Tweede huwelik – wat sê my kind?

Baie mense ervaar dat ’n tweede huwelik hulle voor ’n keuse stel: my geluk teenoor my kind s’n. Want dit is ’n feit dat ’n hersaamgestelde gesin nie oornag ’n liefdevolle huisgesin word nie. Dit vra harde werk, baie geduld

Lees Meer

‘Ons goeie, gelukkige huwelik’

Is daar paartjies wat praat van hulle gelukkige huwelik? Om verlief te raak, is maklik. Om verlief te blý, nou ja … Hoe kry paartjies dit reg? Bestaan daar iewers ’n flatervrye resep vir ’n gelukkige huwelik? Het die gelukkiges

Lees Meer
Ons word nie in ons vormingsjare noodwendig geleer dat seksuele intimiteit of seks lekker is nie. Dis tyd om daaroor te praat. Ontwykende orgasme? Mans en vroue verskil baie van mekaar. Hoe moet 'n vrou weet waarna om te streef? Hoe moet sy weet hoe om haar liggaam toe te laat om ’n orgasme te bereik? Sy is ’n ginekoloog wat gereeld moes hoor hoe paartjies se probleme met seks hartseer in verhoudings veroorsaak. Ontmoet dr Marlena du Toit, ’n gelowige wat daarvan oortuig is dat intimiteit ’n Godgegewe opdrag is.

Seksuele intimiteit | Praat daaroor

Ons word nie in ons vormingsjare noodwendig geleer dat seksuele intimiteit of seks lekker is nie. Inteendeel. Seks word soms gebrandmerk as vuil, onbetaamlik, sondig en goedkoop. Dit word ontstellend min kere as ’n genotvolle aktiwiteit voorgehou. Die “les” is

Lees Meer
Onvrugbaarheid kan jou raadop en radeloos laat. Ek het herhaaldelik gesien hoe mense hulle geloof as gevolg daarvan verloor. Dit is tyd om daaroor te praat. Babatee is byvoorbeeld baie moeilik.

Hoekom wil jy kinders hê?

Het jy al ooit jouself afgevra hoekom jy kinders wil hê? Dis ‘n eenvoudige vraag, en jy het waarskynlik al ʼn paar standaard antwoorde:  Dis maar iets wat ons doen – deel van ons kultuur en die normale verloop van

Lees Meer
Onvrugbaarheid kan jou raadop en radeloos laat. Ek het herhaaldelik gesien hoe mense hulle geloof as gevolg daarvan verloor. Dit is tyd om daaroor te praat. Babatee is byvoorbeeld baie moeilik.

Onvrugbaar? Jy is nie alleen nie

As jy aan onvrugbaarheid ly, en regtig nie meer weet watter kant toe nie, kan jy wel een ding vir seker weet: Jy is nie alleen nie. Ongeveer een uit elke ses paartjies in Suid-Afrika en byna 50 miljoen paartjies

Lees Meer
Die waarheid maak vry – maar hoe gemaak met daardie donker storie uit jou verlede? Kan ou geheime ’n huwelik laat verbrokkel? Hier is raad en riglyne.

Hoe gemaak met geheime?

Die waarheid maak vry – maar hoe gemaak met daardie donker storie uit jou verlede? Daardie soort inligting wat jou maat gaan ontstel? Kan ’n ou geheim regtig ’n huwelik laat verbrokkel? Jy swyg liefs oor daardie destydse aanlynvriendskap wat

Lees Meer
Ons word nie in ons vormingsjare noodwendig geleer dat seksuele intimiteit of seks lekker is nie. Dis tyd om daaroor te praat. Ontwykende orgasme? Mans en vroue verskil baie van mekaar. Hoe moet 'n vrou weet waarna om te streef? Hoe moet sy weet hoe om haar liggaam toe te laat om ’n orgasme te bereik? Sy is ’n ginekoloog wat gereeld moes hoor hoe paartjies se probleme met seks hartseer in verhoudings veroorsaak. Ontmoet dr Marlena du Toit, ’n gelowige wat daarvan oortuig is dat intimiteit ’n Godgegewe opdrag is.

Ontwykende orgasme? Dalk is dit onkunde

Ontwykende orgasme? Mans en vroue verskil baie van mekaar, ook wat betref hul belewenis van hul anatomiese en fisiologiese verskille. ’n Man weet van kleins af hoe sy liggaam op seksuele prikkels reageer. Hy kan byvoorbeeld sy penis se ereksie

Lees Meer

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.