Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

Huwelik

Ontwykende orgasme? Mans en vroue verskil baie van mekaar. Hoe moet 'n vrou weet waarna om te streef? Hoe moet sy weet hoe om haar liggaam toe te laat om ’n orgasme te bereik? Sy is ’n ginekoloog wat gereeld moes hoor hoe paartjies se probleme met seks hartseer in verhoudings veroorsaak. Ontmoet dr Marlena du Toit, ’n gelowige wat daarvan oortuig is dat intimiteit ’n Godgegewe opdrag is.

Reeks: Die vyf groot seksuele kwessies

14 Mei 2021 “My droom is om vroue te help om ’n hooglied in hul slaapkamer te sing, in plaas van klaagliedere. En dis hoekom ek glo dat ek ’n aandeel in die Here se werk het,” vertel dr Marlena du

Lees Meer
Ontwykende orgasme? Mans en vroue verskil baie van mekaar. Hoe moet 'n vrou weet waarna om te streef? Hoe moet sy weet hoe om haar liggaam toe te laat om ’n orgasme te bereik? Sy is ’n ginekoloog wat gereeld moes hoor hoe paartjies se probleme met seks hartseer in verhoudings veroorsaak. Ontmoet dr Marlena du Toit, ’n gelowige wat daarvan oortuig is dat intimiteit ’n Godgegewe opdrag is.

Bekommer jy jou oor jou libido wat verdwyn het?

Dis ’n onderwerp wat baie skuldgevoelens meebring, daardie groot erkenning: My libido is laag. Wat het geword van die dae toe die liggaam se chemie die seks spontaan laat ontvlam het? Waarheen het dit verdwyn? Libido-kwessies: Spontane begeertes Aan die

Lees Meer
Ontwykende orgasme? Mans en vroue verskil baie van mekaar. Hoe moet 'n vrou weet waarna om te streef? Hoe moet sy weet hoe om haar liggaam toe te laat om ’n orgasme te bereik? Sy is ’n ginekoloog wat gereeld moes hoor hoe paartjies se probleme met seks hartseer in verhoudings veroorsaak. Ontmoet dr Marlena du Toit, ’n gelowige wat daarvan oortuig is dat intimiteit ’n Godgegewe opdrag is.

#2 ‘Maar … ek is nie so grootgemaak nie’

4 April 2021 DEUR MARLENA DU TOIT Ons word nie in ons vormingsjare noodwendig geleer dat seks lekker is nie. Inteendeel. Seks word soms gebrandmerk as vuil, onbetaamlik, sondig en goedkoop. Dit word ontstellend min kere as ’n genotvolle aktiwiteit

Lees Meer

Die sondes van die vaders (en die moeders) …

21 Januarie 2021 Dit gebeur soms dat vrese wat uit jou kinderdae kom na jou huwelik oorspoel. Finansiële probleme, emosionele mishandeling, die ontrouheid van ’n maat – dis alles moontlike voorbeelde hiervan. Die vraag is: Hoe verhoed jy dat persepsies

Lees Meer

‘Ons is saam, maar ons woon apart’

20 Januarie 2020 Dit maak deesdae wêreldwyd opslae, dié dat twee mense wat in ’n intieme verhouding betrokke is by verskillende adresse woon. Ook in Suid-Afrika is daar heelwat paartjies wat dit só doen. Daar is wel ook dié wat

Lees Meer

Verskille in die huwelik

Daar is sake waaroor my vrou en ek van mekaar verskil. Die een probeer dan die ander tot ’n standpunt oorhaal, en dan val ons vas. Wat staan ons te doen? DEUR WILLEM EN JOKE NICOL Twee mense het die

Lees Meer
Onvrugbaarheid kan jou raadop en radeloos laat. Ek het herhaaldelik gesien hoe mense hulle geloof as gevolg daarvan verloor. Dit is tyd om daaroor te praat.

Hoe om die lewe kinderloos aan te pak

Vandag se rubriek is vir my besonders moeilik om te skryf. Hierdie aspek van onvrugbaarheid moet ook ingesluit word as ons oor onvrugbaarheid praat. Maar die  waarheid is dat ek myself nie kan indink om met hierdie realiteit saam te

Lees Meer

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.