Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide

Inspirasie

Net een ware Swart Vrydag

Ons is in die maand November wat vir baie mense sinoniem is vir Black Friday wat aan die einde van die maand plaasvind. In eenvoudige taal beteken dit: Specials, specials, specials! Mense wat mekaar doodtrap vir goedkoper koffie of ’n

Lees Meer

Dié aan wie geraak word

Verlede week kom spreek ’n bejaarde man my. Hy is swak, uitgeteer, afgemat. Die kanker het al wyd versprei. Medies gesproke is daar nie veel wat ek vir hom kan doen nie; ek kan maar probeer om sy pyn te

Lees Meer

God se wiskunde werk anders

My oudste is in ’n “tel-fase”. Ons tel trappies wanneer ons op of af moet gaan; ons tel hoeveel happies in sy bord oor is, en trek happies af soos ons verder eet; ons tel die saadjies in sy appel;

Lees Meer

Onkant betrap

Ons sit en speel op die mat. Uit die bloute sê my seuntjie: “Mamma, jy haal verkeerd asem!”  Niemand het nog ooit vir my gesê ek haal nie reg asem nie. Asemhaling is immers noodsaaklik vir oorlewing, en ek haal

Lees Meer
Simone Gauche foto1: God se genade is groot

Jou brose, kwesbare liggaam

Ek staan met ’n X-straal-uitdruk van ’n enkel wat op drie verskillende plekke gebreek is. En ek dink: Die menslike liggaam is só broos. Hierdie dop wat ons siel moet dra, breek alte maklik. Die vel kan oopskeur en skaaf.

Lees Meer

Selfliefde lei tot deernis met ander

“Selfliefde” het ’n gewilde woord geword. Baie gesprekke, artikels en praatjies handel deesdae hieroor. Daar is wel die gevaar dat dit ’n goedkoop woord word, wat uitsluitlik gebruik word om te regverdig waarom jy dinge vir jouself moet doen of

Lees Meer

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.