Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

Inspirasie

Simone Gauche foto1: God se genade is groot

Om weer die pleister op te plak …

Ek dink deesdae nogal gereeld aan die Sondae toe ek jonk was, en ek onthou hoe daar Sondagoggende kerk toe gegaan is. Ons in ons beste klere. Ná kerk is daar by die huis tee gedrink uit koppies-en-pierings, en ’n

Lees Meer

Skep ’n verposing

My oudste seuntjie is dol oor rugby. Ons moes byvoorbeeld ’n rugby-verjaardagpartytjie hou. En hy wil elke dag sy rugbytrui aantrek. Ons speel rugby sonder ophou. En wanneer ons nie rugby speel nie, wil hy rugby kyk op die televisie.

Lees Meer

God sonder grense

Dit is verkiesingsjaar in Suid-Afrika, soos ook in baie ander dele van die wêreld. Blykbaar gaan meer as die helfte van die lande in die wêreld vanjaar stembus toe. Wanneer ek die radio in my motor aanskakel, hoor ek ’n

Lees Meer

Here, help my leef asof ek onthou …

Op Palmsondag pluk ons gesin blare van ons palmboom en vou kruisies daarmee. Ons het sopas die storie van Jesus se intog in Jerusalem gelees.  “Die volgende dag het die groot menigte mense wat na die fees toe gekom het,

Lees Meer

Jy is meer as goed genoeg

Dalk stoei jy ook soms, soos ek en baie ander, met die vraag “is ek goed genoeg?” Miskien moet ons mekaar gereeld herinner aan die manier waarop die Mens, Jesus Christus, geleef het. En aan die keuses wat Hy gemaak

Lees Meer

Blinde vertroue

As jy reeds lank in jou huis woon, ken jy die huis se binnewerke goed. Wanneer  jy die lig afskakel, kan jy vol selfvertroue rondbeweeg. Want jy weet waar die meubels staan en jy ken elke skerp hoekie van elke

Lees Meer

God is in die mooi om ons

Ons het die afgelope week verhuis. Alles wat ons besit, is in bokse gepak. Dis ’n vreemde ding om alles so in bokse te sien. Dit dwing jou om ’n bietjie te dink oor dit wat jy deur die jare

Lees Meer

Wanneer woede jou baas word

Paulus skryf: “Word kwaad, maar moenie sondig nie” (Ef 4:26, 2020-vertaling). Die eerste gedeelte van dié vers klink na ’n soort aanmoediging. Vreemd, nè? “Word kwaad …” Maar ja, ons word daaraan herinner dat ons mag kwaad word, dat dit

Lees Meer

Dankie vir oorvloedige genade!

Nou die dag, tydens ons gemeente se Aswoensdagdiens, is Psalm 51 voorgelees. Dis Dawid se boetelied nadat die profeet Natan hom oor sy verhouding met Batseba gekonfronteer het. Dis ’n rou en eerlike bekentenis van iemand wat innig jammer is

Lees Meer

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.