Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

Lees die artikel “Foute is oukei, my kind”

Lees die artikel hier
• Gesels oor jul kinderdae. Wat het jy by jou ouers geleer oor die hantering van foute?
• Uit watter foute het jy die meeste geleer en hoe het dit jou gehelp?
• Lees hierdie tekste en gesels dan oor die daaropvolgende vrae: Spreuke 24:16-17; Psalm 37:24; Jesaja
41:10; Miga 7:8; Jakobus 3:2. Wat het jou in hierdie tekste geraak, uitgedaag of laat wonder? Wat leer ons oor foute maak? Wat leer ons oor die manier waarop God ons foute hanteer? Wat leer ons oor die manier waarop ons ander mense se foute moet hanteer? Watter hoop en vertroosting is daar in dié tekste opgesluit?
• Op watter maniere help die artikel ons om te verstaan dat foute ’n seën en ’n geleentheid kan wees? Hoekom sukkel ons om dit só te verstaan en uit te leef?
• Gesels oor hierdie aanhaling uit die artikel: “Suksesvolle ouerskap kan gemeet word aan ouers se reaksie wanneer hul kinders foute maak.”
• Tot watter nuwe insigte het jy gekom ná die lees en bespreking van die artikel? Wat gaan jy nou anders doen?

Projek 108

Jy kan ons help nog meer Bybels versprei en die Evangelie verkondig

Hulle Wag

Ons kan die rede wees dat iemand vir Jesus leer ken

Kinderpret-leesreeks Storietyd

Beleef ‘n pret, leersame en avontuurlike leesreis vir jong lesers

Kinders van die Lig

Gee geloof en hoop aan kinders

Laat ‘n Ligspoor

Laat kinders leef met lig, lag en liefde

BybelBouBlokke

Bou saam aan ‘n geestelike toekoms

KinderKersKous

Gee ’n geskenk van hoop aan kinders

Verwante Artikels

ONTVANG LIG SE GRATIS NUUSBRIEF