Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

Lees “Op soek na waarheid in ons wildtuin”, en gesels oor die volgende

Lees “Op soek na waarheid in ons wildtuin” hier
• Is jy lief vir diere? Deel met die groep ’n storie oor diere of iets wat jy by diere geleer het.
• Bespreek dit wat geskryf word oor die Serengeti-blouwildebeeste se groot trek (Beginsel 5: Hou moed).
• Lees Prediker 3:1, 13; 4:9-12.
– Wat maak dit vir ons moeilik om te aanvaar dat elke ding ’n bepaalde tyd het?
– In Prediker 3:13 word dit beklemtoon dat vreugde en genot ’n gawe van God is. Wat leer ons in die diereryk oor vreugde en speel?
– Hoekom vaar twee beter as een? Watter riglyne gee Prediker 4:9-12 hieroor?
• In die artikel word daar na agt dinge verwys wat ons by diere kan leer. Is daar een of meer hiervan waarop jy in die komende weke wil fokus? Hoekom juis dit?

Verwante Artikels

ONTVANG LIG SE GRATIS NUUSBRIEF