Enkelloper vertel: ‘Ons is nie hoekie vir eensames’
Ek is 40 jaar oud, ‘n enkelloper en in die huwelik-bedryf. My wêreld bestaan uit bruide, troues en alles wat mooi is daaraan. Op dié manier was ek reeds by sowat 170 troues betrokke. En telkens het ek besef hoe