Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide

Liggaam

Eerste baba: Kan ’n mens waag om te wag?

“Durf jy langer uitstel om jou eerste baba te hê? Hoor jy dan nie die ‘tiek-tok, tiek-tok’ van jou biologiese horlosie nie?” Die enigste manier om die opgetrekte wenkbroue van familie en vriende te beantwoord, en die stille bekommernis in

Lees Meer

Bloedklonte ná ’n operasie: Só voorkom jy dit

Hoe pynlik sal my operasie wees? Dis wat jy vooraf wonder. En ná die operasie vra almal: “Is dit seer?”  In ons kop is “pyn” en “operasie” sinoniem met mekaar. Die grootste risiko is egter bloedklonte, veral ná ’n operasie

Lees Meer

Lag ’n slag!

Ja, lag ’n slag – dis goed vir jou én vir die mense om jou. Nee, ek maak regtig nie grappies oor so ’n ernstige saak nie. Wetenskaplikes het inderdaad bewys dat ’n lekker skaterlag ’n belangrike en ’n noodsaaklike

Lees Meer

Covid-19: Alles wat jy moet weet oor nuwe entstof

19 Februarie 2021 Nadat die Covid-19 virus in Suid-Afrika muteer (verander) het, is dit tans amper 80% weerstandig teen onder meer die Astra Zeneca-entstof. Daar is egter groot hoop dat die Johnson & Johnson-entstof ons sal kan beskerm. Hier is

Lees Meer

Covid-19-entstof – watter komplikasies kan jy kry?

Uiteindelik is ’n Covid-19-entstof ’n werklikheid. Maar wat van komplikasies? Is daar risiko’s aan hierdie entstof? Sal jy jou laat inent? DEUR SALOMÉ DELPORT 17 Desember 2020 – Ons weet almal die kans om weens Covid-19 te sterf is taamlik

Lees Meer

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.