Toets voor dit te laat is vir kanker, diabetes en hartkwale
As jy ’n kwaal vroeg genoeg opspoor, is die kanse op herstel net soveel groter as andersins. As jy bo vyftig is, sorg dat jy – en jou maat – die volgende toetse gedoen kry. Gereelde toetse kan help om