My verwerking van Psalm 19

DEUR SIMONE GAUCHE Die hemel vertel ons God se mag is oral om ons. Die maan en die sterre fluister. God het hulle met sy eie hande gemaak. Ek wil saam met die natuur u lof besing: Vandag dra sy geheime oor aan môre; vannag deel sy kennis met die aand wat kom, sonder om … Lees meer My verwerking van Psalm 19