In die droogte sal ons steeds jubel en juig, sê twee boervroue uit ‘Jesus se swietsfabriek’
DEUR DEONETTE DE KOCK; FOTO’S: LIZELLE LÖTTER Ná tien jaar se droogte het twee boervroue van Merweville uitgespring en begin om nougat te maak. Só wou hulle hul onderskeie gesinne help, asook die breër gemeenskap. Twee en ’n half jaar