Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

Redakteursbrief

Ouma

’n Ode aan oumas

Van my mooiste kleintydse herinneringe speel in en om ’n huis in Kroonstad in die Vrystaat af: donkerkamertjie in Ouma-hulle se kamer, of plaatkoekies bak in die groot kombuis met sy krakerige plankvloere. Om te mors, was ook nie teen

Lees Meer
Ribbok

Voete soos ’n ribbok

Vandag is een van die Boland se eerste yskoue winterdae. Binnekort moet dié uitgawe drukkers toe gestuur word. Gewoonlik stoei die LiG-span in sulke tye saam, hier in ons geliefde Fergusongebou in Wellington. Maar vandag is dinge anders. Elke lid

Lees Meer
Pa en kind se voete in nat sand

Hy sal dit vir ons ook doen

Vir die eerste keer in meer as 80 jaar* verskyn LiG se redakteursbrief nie in gedrukte formaat nie. Elke maand wanneer ek dié stukkie skryfwerk aanpak, sien ek in my geestesoog hoe ‘n LiG-leser deur ons tydskrif blaai. Tydskrif op

Lees Meer

Heel en stukkend

Die destydse TV-advertensie vir kleefplastiek het my sesjarige verbeelding aangegryp. Ek het verwonderd gekyk hoe ’n vrou koeldrank in ’n glas skink, die glas se oop kant met kleefplastiek bedek – en die glas met ’n sierlike boog die lug

Lees Meer

Pelgrims

Ek het ’n ligte tikkie op my skouer gevoel en omgedraai. Die man voor my het ’n groen stuk papier en ’n pen na my toe uitgehou. “Help my asseblief, Mama,” het hy gevra. “Ek kan nie skryf nie.” Ek

Lees Meer

Om sy Naam te verheerlik

Dis elke jaar se storie: Die glanspapier waarmee ons Kersgeskenke toegedraai was, lê nog nie eens in die groot vullisdrom nie, en ek begin al drome droom oor die jaar wat voorlê. En elke keer is dié drome (“nuwejaarsvoornemens” klink

Lees Meer

Die volheid van die tyd

“Ons almal beleef iewers ’n droogte.” Dit is woorde wat lank in my kop bly draal het. Juis ook omdat dit gesê is deur ’n vrou wat weet hoe dit voel as jou hele bestaan deur droogte ingeperk word. Gewurg

Lees Meer

\’n Uitsig

Die kunswerk se swart-en-wit vorms het dadelik my oog gevang. Dit het my dieper ingetrek in die skets, dit het my betower. Dis eers die opeenstapeling wat jou aandag trek – stoele en tafels, hangkaste en boekrakke. En ’n lang,

Lees Meer

\’n Hand vol saad

Ek hoor ’n tyd gelede die storie van ’n komediant wat op ’n dag, net voordat een van sy vertonings moes begin, sy aanhangers buite die deur ontmoet het. Terwyl hy die mense welkom heet, trek ’n toneel aan die

Lees Meer

Varkore

Daar kom ’n tyd, so in die middel van die winter, wanneer die Boland se wintergroen landskap skielik wit kolle uitslaan. Zanthedeschia. Oftewel aronskelke, varkore. Dit skiet orals in die veld op, veral naby waterslote en plaashekke. So, pragtig gekelk

Lees Meer

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.