Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

Resepte

Ligvoets in die lente

Lente herinner my altyd aan jonggroente, vars kruie en bessies. Soms is die eenvoud van een of twee bestanddele al wat nodig is om ’n fantastiese ete voor te sit. Dink aan suurlemoen en kruie, aan geroosterde neute met groen

Lees Meer

Koesterkos vir die winter

Winterkos is koesterkos. Vul jou kombuis in dié tyd met die geure van kerrie, speserye, gebakte poeding en vla. Jy kan jou gesin na hartelus bederf met die tipiese bestanddele van hierdie seisoen. DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S: ADEL FERREIRA Aromatiese

Lees Meer
Sampioene

Sampioene, veelsydige kampioene

Sampioene van alle soorte is deesdae in die supermark beskikbaar. Pak gerus daarvan in jou mandjie en gaan kyk wat jy alles daarmee kan optower. Én hoeveel uiteenlopende smake jy met hierdie veelsydige kampioene kan bevredig. DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S:

Lees Meer

Groen is die nuwe goud!

Gee jouself hierdie jaar gerus meer groen! Dit is die kleur vir hoop, heilsaamheid en heling. Gaan pluk dit vars in jou tuin. En kyk net watter goue verskil dit in jou lewe bring! DEUR ATEL STREICHER; FOTO’S: DAVID BRIERS

Lees Meer

Warm (gesonde) trooskos

Winterkos is sinoniem met snoesige trooskos, maar dit is lankal nie meer noodwendig vetmaakkos nie. Maak ’n leefstylkeuse dié winter: Kook en eet gesond! DEUR ATEL STREICHER; FOTO’S: DAVID BRIERS Pampoen- en broccoli-slaai 4 porsies Pampoen en broccoli word albei

Lees Meer
’n Pan vol geroosterde groente is baie meer as bloot ’n bygereg. Speel met ’n verskeidenheid geurmiddels om dit interessant te hou – en kyk net wat jy alles met dié gawe gereg kan doen!

Groente resepte: Geroosterde groente

’n Pan vol geroosterde groente is baie meer as bloot ’n bygereg. Speel met ’n verskeidenheid geurmiddels om dit interessant te hou – en kyk net wat jy alles met dié gawe gereg kan doen! DEUR: HELEEN MEYER FOTO’S: BERNA

Lees Meer

Stylvolle happies met Italiaanse flair

Suid-Afrikaners kan hulle met die Italianers se passie vir die lewe en vir lekker kos identifiseer. Hierdie somer kan jy dus gerus jou gaste met ’n paar happies propvol Italiaanse inspirasie bederf. DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S: ADEL FERREIRA Basiliekruidpesto Resep

Lees Meer

Vegetaries eet, is lékker eet!

Om vegetaries te eet, is meer as bloot ’n modegier. Vir sommige mense is dit ’n leefstyl, en selfs ’n gewetensaak. Dis buitendien gesond om gereeld vleislose etes te geniet. Boonop baat Moeder Aarde daarby. DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S: ADEL

Lees Meer

Sit aan by ’n Meksikaanse feestafel

Tortilla-wiggies en quesadillas DEUR HELEEN MEYER; FOTO\’S: ADEL FERREIRA Lewer 6-8 porsies Jy benodig 500 ml (200 g) gerasperde mozzarellakaas • 180 ml mieliepitte (vars of bevrore) • 1-2 sprietuie, in dun skyfies gesny • 45 ml (3 e) gekapte

Lees Meer

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.