Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide

Uncategorized

Toer na Israel

Toer na Israel | Kom wees ‘n pelgrim

Toer saam met LiG, en loop in die voetspore van Jesus. Ons volgende toer is van 3 tot 10 Desember 2023. Hierdie sal ons 22ste jaar van Israeltoere wees. Ons gebruik ‘n uitstekende en ervare Christen-gids.Kom saam op ‘n pelgrimstog

Lees Meer
Simptome van nageboortedepressie

Hoe voel nageboortedepressie?

Volgens die Afrika Joernaal vir gesondheidsorg en familiemedisyne ly ongeveer 18%  van alle vroue in Afrika aan depressiesimptome voor en na die geboorte van hulle babas. In Suid-Afrika ly meer as 40% van vroue daaraan. Nageboortedepressie is nie ‘n teken

Lees Meer
Nageboortedepressie raak baie vroue

Wat as my vrou nageboortedepressie het?

Die geboorte van julle baba is beslis lewensveranderend. Daar is vreugde én verdriet, daar is moeilike nagte en maklike glimlagte. Maar wat maak jy as jou vrou aan nageboortedepressie ly? Daardie gevoelens van depressie, moedeloosheid en hopeloosheid? Hoe ondersteun jy

Lees Meer
Nageboortedepressie

Hoe lank kan ek nageboortedepressie hê?

‘n Nuwe baba bring groot vreugde en vul jou hart met onmeetbare liefde. Maar dit bring ook verlies en verandering. Vir sommige ma’s bring daardie nuwe lewetjie uitdagings wat onoorkombaar voel. Of die donker gevoelens van nageboortedepressie.  Meeste vroue ervaar

Lees Meer
Moderne raam

Maak ’n maklike, moderne raam

In die Lente 2023-uitgawe wys ons stap-vir-stap hoe om op ’n maklike manier ’n plakkaat of ’n foto op te hang. Hier is vier prente wat jy kan aflaai om saam met die raam te gebruik. Dit is groot genoeg

Lees Meer

\’n Planeetvriendeliker Kersfees

Kersliedere en Kersversierings, kuier om ’n mooigedekte tafel wat kreun onder die kos. En geskenke in blink papier. Vir so lank ek kan onthou, was ek dol oor Kersfees. DEUR FAY VAN EEDEN Maar die afgelope klompie jaar word ek

Lees Meer

Wie is Hy, hierdie Heilige Gees?

Pinkstertyd is die tyd van die Heilige Gees. In hierdie besonderse weke in die kerklike jaar word die uitstorting van die Gees gevier en word daar opnuut oor Hom nagedink. Wie is Hy? En, veral, wie is Hy vir jou?

Lees Meer

Merke vol betekenis

Tatoeëermerke is lankal nie meer die waarmerk van willewragtigs nie. Daar is die ma wat haar kinders se name op haar vel laat aanbring. En geliefdes wat ’n betekenisvolle simbool deel. Vele Christene vertel hul geloofsverhaal op hul lyf. Maar

Lees Meer

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.