Selfdood: 2024 se mees gelese getuienis ontlok oorweldigende reaksie
“Ek het Christiaan gaan wakker maak en gesê hy moet asseblief met die werkers gaan praat. Hy bel toe die indoena en sê: ‘Ek wil net gou stort, dan gaan ek dorp toe vir die geld.’” Daar was geen geld