Speel-speel word ons slim
Kinders se fynmotoriese vaardighede word die beste ontwikkel wanneer die kleingoed met klein stukkies speelgoed besig is. Maak hierdie wolpoppies saam met hulle en stimuleer só hul ontwikkeling. DEUR DIE LiG-REDAKSIE Net ’n bol wol of twee, en ’n skêr.