VIDEO: ‘Wonderwerke soos ons s’n versterk ander se geloof,’ sê ma van ‘tweeling’

13 April 2021 Deur Conette le Roux; Video: Robert Cable Chantell Davis van Oos-Londen se seuntjies, wat saam gebore is maar nie ’n tweeling is nie, is vandag al nege jaar oud. Maar sy het onlangs eers besef hoe merkwaardig haar kinders se verwekking werklik was.   Dié ma van vier kinders het daarna haar … Lees meer VIDEO: ‘Wonderwerke soos ons s’n versterk ander se geloof,’ sê ma van ‘tweeling’