Daar is ’n tyd om (met mekaar) te praat

DEUR SIMONE GAUCHE Weeksdae in ons huis ontaard gewoonlik in ’n gejaag, soos vermoedelik in die meeste huishoudings. Die kinders moet by die skool kom – en dit is maar die begin van al die verpligtinge daaraan verbonde. Hul talle bedrywighede, sport en ander buitemuurse aktiwiteite, en hul maatjies en sosialisering, eis baie van hul … Lees meer Daar is ’n tyd om (met mekaar) te praat