‘Ek is ’n alkoholis, maar die Here het ’n saak met my,’ sê Jaaco Rademeyer

“Ek het hom saggies hoor lees: ‘Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.’ Ek wou my oë rol, want in daardie stadium was ek só kwaad. Kwaad vir die wêreld. Kwaad vir die Here. Hoe kon Hy toelaat dat ek hier beland!” Daardie dag is in Jaaco Rademeyer se geheue ingebrand – … Lees meer ‘Ek is ’n alkoholis, maar die Here het ’n saak met my,’ sê Jaaco Rademeyer