‘Ek staan nie net hier vir roosterkoek braai nie,’ sê tannie Poppie van Laingsburg
Die afgelope 14 jaar staan tannie Poppie met haar gevulde roosterkoeke langs die N1 in Laingsburg. Sy glo dat roosterkoek braai haar die geleentheid gee om moedeloses weer hoop te gee. DEUR CONETTE LE ROUX “Ek staan nie net hier vir roosterkoek braai nie. Ek is nie skaam om net hiér vir mense te bid … Lees meer ‘Ek staan nie net hier vir roosterkoek braai nie,’ sê tannie Poppie van Laingsburg
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit