God se meesterplan vir ontnugterde, onvergenoegde mense

DEUR SIMONE GAUCHE Ons lewe in ’n tyd van ontnugtering en onvergenoegdheid. Ons is teleurgesteld in onsself en in wat ons aan ons wêreld en aan mekaar doen. Ons besef deesdae hoe ons die aarde besoedel en gaandeweg vernietig. Ons weet ons verbruik meer as wat ons werklik nodig het, tot ons almal se nadeel. Ons … Lees meer God se meesterplan vir ontnugterde, onvergenoegde mense