‘Kyk verby gestremde kinders se gebreke en sien die reus in hulle raak,’ sê ma ná haar dogtertjie se dood

DEUR ILETTE COETZER “Dis al ’n maand. ’n Maand sonder jou. ’n Maand van leë ure en verlore oomblikke. ’n Maand van huil op onverwagte tye en in opdaag-oomblikke. Ons mis jou. Alles van my mis jou, Elandri. Liefde sonder einde …” Dit is die hartroerende woorde van Huipie van Wyk van Windhoek in Namibië, … Lees meer ‘Kyk verby gestremde kinders se gebreke en sien die reus in hulle raak,’ sê ma ná haar dogtertjie se dood