“Sy was maar 12 dae oud toe sy gesterf het. Voor my sien ek stukkende mense. Dit is nie lank nie, of Marina se gesig is weer nat van die trane, wat sy met ’n lappie afvee. In my gedagtes maal dit dat ons met pyn in die wêreld kom en weer met pyn daaruit … Lees meer ‘Met net ’n geboorte tel sy ook onder God se begenadigdes,’ sê ds van baba wat hy doop en 12 dae later begrawe
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit