Om werklik te glo en met jou hele hart te vertrou
DEUR SIMONE GAUCHE My jongste het, soos dit blykbaar met die meeste jongste kinders in ’n gesin is, die wonderlike talent om dinge te breek. Geen plastiek is te dik of metaal te hard nie. Waag jy dit om hom uit enigiets wat na glas lyk te laat eet of drink, klink dit gou-gou soos … Lees meer Om werklik te glo en met jou hele hart te vertrou
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit