Vou jou kinders toe in ’n gebede-kombers

DEUR SIMONE GAUCHE Ouerskap bly een van die grootste voorregte in die lewe, en terselfdertyd een van die mees vreesaanjaende reise wat ’n mens kán aanpak. Elke nuwe fase wat jou kinders betree, gaan met nuwe uitdagings en nuwe vrese gepaard. ’n Mens besef gou hoe hulpeloos jy is wanneer die lewe se golwe oor … Lees meer Vou jou kinders toe in ’n gebede-kombers